HELP DIE CHEETAHS PASSIEVOLLE EN LOJALE
ONDERSTEUNINGSKORPS
Die Cheetahs is bekend en bemind vir hulle opwindende, ondernemende en aanvallende rugby. Lees Meer
DONATE CHEETAH 'MAGIC'
OUR SUPPORTERS
Our loyal supporters represent an international family who demonstrate their passionate support “gees”……. View Gallery
Ons ondersteun een van die merkwaardigste en opwindendste rugby-handelsmerke in die wêreld

Die Cheetahs Rugby Trust is ‘n onafhanklike entiteit wat fondse insamel vir die Toyota Vrystaat Cheetahs om talentvolle spelers te ontwikkel, te behou en te kontrakteer. Ons doelwit is om die Cheetahs binne die volgende twee jaar weer die land se topspan te help maak. Die Trust is die geesteskind van die bekende rubriekskrywer Blouwillem Theron, met die steun van ‘n groep lojale oud-spelers en ondersteuners in die sakewêreld.

GivenGain Fondsweringsvennoot

Die Cheetah Rugby Trust se fondsweringsvennoot is GivenGain, ‘n internasionale fondswerwer in Switserland geregistreer, maar met Suid-Afrikaanse wortels en ‘n kantoor in Stellenbosch. GivenGain is behoorlik geregistreer, bestaan al langer as 20 jaar en het ‘n onbesproke rekord vir veiligheid en betroubaarheid. Besigtig ons profiel op GivenGain.

We support one of the most remarkable and exciting
rugby brands in the world

The Cheetahs Rugby Trust is an independent entity which raises funds for the Toyota Free State Cheetahs to recruit, retain and develop talented players. The aim is to make the Cheetahs the country’s top team within the next two years. The Trust is the brain child of the well-known columnist Blouwillem Theron, supported by ‘n group of loyal former players and business people.

GivenGain Fundraising Partner

The Cheetahs Rugby Trust have partnered with GivenGain, an international fundraiser registered in Switzerland, with South-African roots and office in Stellenbosch. GivenGain has been in existence for 20 years and impeccable track record for security and reliability. View our campaign page on GivenGain

31 Aug

skrywer en drie sakemanne van so ver as Kaapstad en Pretoria skrum saam om die Vrystaat Cheetahs weer die top-rugbyspan in die land te maak.

20 Jul

skrywer en drie sakemanne van so ver as Kaapstad en Pretoria skrum saam om die Vrystaat Cheetahs weer die top-rugbyspan in die land te maak.

23 Jun

skrywer en drie sakemanne van so ver as Kaapstad en Pretoria skrum saam om die Vrystaat Cheetahs weer die top-rugbyspan in die land te maak.

ACHIEVEMENTS

1976 Currie Cup
2006 Currie Cup
2007 Currie Cup
2016 Currie Cup
2019 Currie Cup

HELP DIE CHEETAHS OM WEER DIE LAND SE TOPSPAN TE WORD.

HELP THE CHEETAHS TO BECOME THE COUNTRY’S TOP TEAM AGAIN.

FEELING THE CHEETAH MAGIC?

You can help keep the magic alive by donating or by becoming a Cheetah fundraiser yourself via our GivenGain crowdfunding partner.

Jy kan ‘n verskil maak om die Cheetah-gees lewendig te hou. Ons verwelkom skenkings/bydraes of jy kan self ook as ‘n Cheetah-fondsinsamelaar registreer deur ons GivenGain skarebefondsingsvennoot.